Modulekode | AAK 810 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die module beklemtoon die interaktiewe skakeling tussen die persoon met erge gestremdhede en sy omgewing. Kennis oor die biomeganiese funksionering van die mens word bestudeer, sowel as die impak van gestremdheid daarop. Die fokus val op die bevestiging van die impak van korrekte posisionering op kommunikasievaardighede, sowel as die toeganklikheid vir optimale gebruik van alternatiewe kommunikasiemetodes soos spraakuitset-stelsels. Tegnologie vir persoonlike mobiliteit sluit die module af. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | SAAK |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App